Chironia

Plantgenus

Chironia (bitterwortels) is 'n genus van plante wat behoort tot die familie Gentianaceae. Die genus is inheems aan Suider-Afrika.

Chironia
Chironia palustris
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Gentianaceae
Tribus: Chironieae
Subtribus: Chironiinae
Genus: Chironia
L., (1753)
Spesies
Sien teks
Sinonieme
  • Eupodia Raf.
  • Evalthe Raf.
  • Onefera Raf.
  • Plocandra E.Mey.
  • Roeslinia Moench

Spesies

wysig

Daar is 25 spesies wat tot die genus hoort:[1]

Verwysings

wysig