Chosjeoetowo
Chosjeoetowo (Russies: Хошеутово) is 'n dorpie in Charabali-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Chosjeoetowo Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee kleiner nedersettings, Achtoebinka en Lapas, insluit.
Chosjeoetowo Хошеутово | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 47°02′00″N 47°48′34″O / 47.03333°N 47.80944°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Charabali |
Bevolking | |
• Totaal | 2 300 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416024 |
Chosjeoetowo lê op die linkeroewer van die Asjoeloekrivier. Die dorpie se naam kom van die naam van 'n Kalmikiese stam, die Chosjeoete.
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 het Chosjeoetowo 2 099 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kasakke | 1 796 | 85,6% |
Russe | 215 | 10,2% |
Tartare | 19 | 0,9% |
Koemikke | 16 | 0,8% |
Nogais | 10 | 0,5% |
Maris | 7 | 0,3% |
Aware | 6 | 0,3% |
Oesbeke | 6 | 0,3% |
Kirgisiërs | 5 | 0,2% |
Tsjetsjniërs | 5 | 0,2% |
Azerbeidjanners | 4 | 0,2% |
Koreane | 4 | 0,2% |
Onbekend | 6 | 0,3% |
Totaal | 2 099 | 100% |
Verwysings
wysig- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 17 Julie 2023.