Cleretum bruynsii
Plantspesie
Cleretum bruynsii is 'n klein eenjarige plant in die familie Aizoaceae en is deel van die Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom by in die westelike Boesmanland naby Springbok voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van slegs 585 km².
Cleretum bruynsii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Cleretum |
Spesie: | C. bruynsii
|
Binomiale naam | |
Cleretum bruynsii Klak, (2012)
|