Cleretum lyratifolium
Cleretum lyratifolium is 'n klein eenjarige plant in die familie Aizoaceae en die spesie is endemies aan die Noord-Kaap. Dit kom in die Roggeveldberge voor. Dit mag ook voorkom in die Kamiesberg en die Swartruggens noord van Ceres.
Cleretum lyratifolium | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Cleretum |
Spesie: | C. lyratifolium
|
Binomiale naam | |
Cleretum lyratifolium Ihlenf. & Struck, (1986 gepub. 1987)
| |
Sinonieme | |
|