Clivia mirabilis
plantspesie
Clivia mirabilis is 'n plant en geofiet wat tot die genus Clivia behoort. Die spesie is endemies aan die Noord- en die Wes-Kaap waar dit gevind word op die Bokkeveldberge plato by Nieuwoudtville waar daar twee subpopulasies is. Die plant word bedreig deur die gebruik daarvan deur tuinboukundiges.[1]
Clivia mirabilis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | C. mirabilis
|
Binomiale naam | |
Clivia mirabilis Rourke, (2000)
|