Clydesdale
- Vir die ramp wat by die Clydesdale-steenkoolmyn naby Sasolburg in die Vrystaat plaasgevind het, sien Coalbrook-ramp.
Clydesdale is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie lê in die suide van die provinsie.
Clydesdale | |
---|---|
Koördinate: 30°17′56″S 29°56′24″O / 30.29889°S 29.94000°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | Harry Gwala |
Munisipaliteit | Umzimkhulu |
Oppervlak | |
• Totaal | 5,59 km2 (2,16 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 6 127 |
• Digtheid | 1 096/km2 (2 840/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Bruin mense | 1.2% |
• Swart mense | 98.5% |
• Ander | 0.2% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 51.1% |
• Xhosa | 44.1% |
• Engels | 1.5% |
• Ander | 3.3% |
Clydesdale het as 'n Anglikaanse sendingstasie ontstaan. Dit is 4 km suid van uMzimkhulu geleë en in 1870 deur eerw. Henry Callaway gestig op die plaas Hopewell, wat behoort het aan Donald Strachan, en genoem na die vallei of "dale" van die Clyderivier in Skotland.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Clydesdale". Sensus 2011.