Jacobus "Co" Adriaanse (gebore op 21 Julie 1947 in Amsterdam) is 'n Nederlandse sokkerafrigter. Hy is tans sonder klub, sedert hy ontslaan is as afrigter van FC Twente op 3 Januarie 2012. Hy het baie sukses behaal by Willem II (naaswenner in die Eredivisie), AZ Alkmaar (halfeindstryd om die UEFA Beker), FC Porto (hy het die nasionale titel en die Beker van Portugal gewen) en Red Bull Salzburg (hy het die Bundesliga gewen).

Co Adriaanse

Co Adriaanse in 2009
Persoonlike inligting
GeboortenaamJacobus Adriaanse
Gebore21 Julie 1947 (1947-07-21) (77 jaar oud)
GeboorteplekAmsterdam, Nederland
SpeelposisieVerdediger
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
1964–1970De Volewijckers
1970–1976Utrecht176(0)
Spanne bestuur
1984–1988PEC Zwolle
1988–1992FC Den Haag
1992–1997Jong Ajax
1997–2000Willem II
2000–2001Ajax
2002–2005AZ
2005–2006Porto
2006–2007Metallurg Donetsk
2007–2008Al-Sadd
2008–2009Red Bull Salzburg
2010–2011Katar
2011–2012Twente
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga..
† Kere uitgedraf (Doele).

Co Adriaanse is bekend daarvoor dat sy spanne altyd aggressief aanval.

Speler

wysig

As sokkerspeler het Co Adriaanse tussen 1964 en 1970 vir De Volewijckers gespeel en tussen 1970 en 1976 vir FC Utrecht.

Afrigter

wysig
Seisoene Klub Land Liga Erelys
1984–88 PEC Zwolle   Nederland Eredivisie
1988–92 FC Den Haag   Nederland Eredivisie
1997–00 Willem II   Nederland Eredivisie
2000–01 Ajax   Nederland Eredivisie
2002–05 AZ Alkmaar   Nederland Eredivisie
2005–06 FC Porto   Portugal Primeira Liga Nasionale kampioen en Portugese beker
2006–07 Metallurg Donetsk   Oekraïne Vysjtsja Liha
2007–08 Al-Sadd   Katar Qatari League
2008–09 Red Bull Salzburg   Oostenryk Bundesliga Nasionale kampioen
2010–11 Olympische span Qatar   Katar
2011 FC Twente   Nederland Eredivisie Johan Cruijff Schaal