Commiphora cervifolia
Plantspesie
Die spoegboom (Commiphora cervifolia) is 'n struik of klein boompie wat aan die familie Burseraceae behoort. Die plant is inheems aan Namibië en die Noord-Kaap in Suid-Afrika. Dit kom in die Oranjeriviervallei voor vanaf Ai-Ais, Vioolsdrif en Goodhouse.
Spoegboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Burseraceae |
Genus: | Commiphora |
Spesie: | C. cervifolia
|
Binomiale naam | |
Commiphora cervifolia Van der Walt, (1971)
|
Die boom se FSA-nommer is 273.5.[1]