Commiphora zanzibarica

plantspesie

Die hangvrugkanniedood (Commiphora zanzibarica) is 'n struik of klein boompie wat hoort tot die Burseraceae-familie en is inheems in Kenia, Mosambiek, Suid-Afrika, Tanzanië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die spesie in Limpopo en Mpumalanga voor.

Hangvrugkanniedood
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Burseraceae
Genus: Commiphora
Spesie:
C. zanzibarica
Binomiale naam
Commiphora zanzibarica
(Baill.) Engl., 1883
Sinonieme
  • Balsamea zanzibarica Baill.
  • Commiphora spondioides Engl.
  • Commiphora zanzibarica var. elongata Engl.

Die boom se FSA-nommer is 291.1.[1]

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig

Bronne

wysig