Cowierivier
- Moet nie verwar word met die Kowierivier wat by Port Alfred in die see vloei nie.
Die Cowierivier is 'n rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Cowierivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Monding | Koonaprivier |
Oorsprong-hoogte | 575 m |
Koördinate: 32°42′43″S 26°17′12″O / 32.71194°S 26.28667°O |
Die rivier se oorsprong is in die Witteberg waarna dit in 'n suidoostelike rigting vloei, waarna dit by 32°42′43″S 26°17′12″O / 32.71194°S 26.28667°O in die Koonaprivier uitmond.