Cullumia cirsioides
Plantspesie
Cullumia cirsioides is 'n struik wat tot die Asteraceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom van Humansdorp tot by Gqeberha voor. Daar is vyf subpopulasies wat in die verlede habitat aan bosbou aktiwiteite afgestaan het. Tans is die populasie stabiel maar bosbou bly steeds 'n bedreiging.
Cullumia cirsioides | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Asterales |
Familie: | Asteraceae |
Genus: | Cullumia |
Spesie: | C. cirsioides
|
Binomiale naam | |
Cullumia cirsioides DC., 1838
|