Cussonia zuluensis
Plantspesie
Die Zoeloekiepersol (Cussonia azuluensis) is 'n boom wat deel is van die Araliaceae familie. Die plant is inheems aan Eswatini, Mosambiek en Suid-Afrika waar dit in KwaZulu-Natal voorkom. Die boom se FSA-nommer is 561.[1]
Zoeloekiepersol | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Apiales |
Familie: | Araliaceae |
Genus: | Cussonia |
Spesie: | C. zuluensis
|
Binomiale naam | |
Cussonia zuluensis Strey, (1973)
|