Cwilirivier
rivier in Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Die Cwilirivier is 'n kleiner rivier wat parallel met die Groot-Keirivier in die Oos-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit mond net suid van Keimond uit in die Indiese Oseaan.
Cwilirivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Monding | Keimond |
Monding-hoogte | 8 m |
Koördinate: 32°41′27″S 28°22′25″O / 32.69083°S 28.37361°O |