Cyanella alba
plantspesie
Cyanella alba is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Cyanella behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom voor op die Bokkeveld-eskarp. Die plant blom in Augustus, September en Oktober.[1]
Toe-Toe-Uintjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. alba
|
Binomiale naam | |
Cyanella alba L.f., (1782)
|
Daar is drie subspesies:
- Cyanella alba subsp. alba
- Cyanella alba subsp. flavescens J.C.Manning
- Cyanella alba subsp. minor J.C.Manning
Galery
wysigVerwysings
wysig- ↑ John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 ISBN 978 1 77584 590 4