Cyanella orchidiformis
plantspesie
Die wilderaap (Cyanella orchidiformis) is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Cyanella behoort. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom van Steinkopf tot by Citrusdal voor.
Wilderaap | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. orchidiformis
|
Binomiale naam | |
Cyanella orchidiformis Jacq., (1791)
| |
Sinonieme | |
|
Die plant blom van Julie tot September.[1]
Galery
wysigVerwysings
wysig- ↑ John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 ISBN 978 1 77584 590 4