Daneel
van uit Wes-Vlaandere wat algemeen onder Afrikaners voorkom
Daneel is 'n van uit Wes-Vlaandere wat algemeen onder Afrikaners voorkom. Dit kan na die volgende persone verwys:
- Alexander Daneel (1836–1899), predikant
- Elsabé Daneel (gebore Grobbelaar, 1955), aktrise
- George Daneel (1904–2004), predikant
- John Daneel (1865–1940), predikant
- Marthinus Daneel (1869–1937), predikant
- Richard Daneel (gebore 1922), akteur en regisseur
As eerste naam
wysig- Daneel Knoetze, Suid-Afrikaanse joernalis en kinematograaf
Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die van Daneel. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. |