Danz Cloete
Danz Cloete is een van Gert Basson (*1932, Brakpan-)[1] se vele skuilname. Hy werk eers as joernalis waarna hy tot die uitgewerswêreld toetree.
Skryfwerk
wysigBasson skryf onder agt verskillende name, waarvan een Chris Sasner, waaronder hy die gewilde jeugverhaalreeks Die Swart Kat skryf.
Bo en behalwe vir sy skryfwerk onder sy eie naam, publiseer hy ook as:[2]
- Lindeque de Beer (Samesteller)
- Cor Lindeque
- Hugo le Roux
- Danz Cloete
- Gert Cornelius
As Danz Cloete publiseer hy spanningsverhale.
Publikasies
wysig- Lans le Fleur – hardekwas (1996)
- Dubbelslag: twee speurspanningsverhale (2008)