Darnall
Darnall is 'n nederseting in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie is 15 km suid van die Tugelarivier en verskaf huisvesting vir die werkers van die plaaslike suikermeule.
Darnall | |
---|---|
Koördinate: 29°16′S 31°22′O / 29.267°S 31.367°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | iLembe |
Munisipaliteit | KwaDukuza |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,60 km2 (1,78 vk. myl) |
Hoogte | 139 m (456 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 8 435 |
• Digtheid | 1 834/km2 (4 750/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 1.6% |
• Indiërs/Asiërs | 15.6% |
• Bruin mense | 0.7% |
• Swart mense | 81.9% |
• Ander | 0.2% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 67.1% |
• Engels | 18.1% |
• Xhosa | 12.1% |
• Ander | 2.8% |
Poskode (strate) | 4480 |
Poskode (posbusse) | 4480 |
Skakelkode | 032 |
Sien ook
wysigBronne
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Darnall". Sensus 2011.