David Ben-Gurion
David Ben-Gurion (Hebreeus: דוד בן גוריון; Arabies: دافيد بن غوريون; gebore as David Grün; 16 Oktober 1886 in Płońsk, Kongres-Pole – 1 Desember 1973 in Tel HaSjomer, Israel) was ’n Israeliese politikus en een van die hoofrolspelers in die totstandkoming van die onafhanklike Joodse staat Israel.[1] Hy was ook die eerste premier van Israel en een van die stigters van die sosiaal-demokratiese Arbeidersparty van Israel, Awoda. Tussen 1948 en 1963 het hy die amp van partyleier beklee.
David Ben-Gurion דוד בן גוריון (he) | |
David Ben-Gurion in 1959 | |
Ampstermyn 17 Mei 1948 – 26 Januarie 1954 | |
President | Chaim Weizmann Yitzhak Ben-Zvi |
---|---|
Voorafgegaan deur | Amp geskep |
Opgevolg deur | Moshe Sharett |
Ampstermyn 3 November 1955 – 26 Junie 1963 | |
President | Yitzhak Ben-Zvi Zalman Shazar |
Voorafgegaan deur | Moshe Sharett |
Opgevolg deur | Levi Eshkol |
Voorsitter van die Voorlopige Staatsraad van Israel
| |
Ampstermyn 14 Mei 1948 – 16 Mei 1948 | |
Voorafgegaan deur | Amp geskep |
Opgevolg deur | Chaim Weizmann |
Minister van Verdediging
| |
Ampstermyn 14 Mei 1948 – 26 Januarie 1954 | |
Eerste minister | Homself |
Voorafgegaan deur | Amp geskep |
Opgevolg deur | Pinhas Lavon |
Ampstermyn 21 Februarie 1955 – 26 Junie 1963 | |
Eerste minister | Moshe Sharett Homself |
Voorafgegaan deur | Pinhas Lavon |
Opgevolg deur | Levi Eshkol |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | David Grün 16 Oktober 1886 Płońsk, Kongres-Pole, Russiese Ryk (tans Pole) |
Sterf | 1 Desember 1973 (op 87) Tel HaShomer, Israel |
Politieke party | Mapai, Rafi, Nasionale Lys |
Eggenoot/-note | Paula Ben-Gurion |
Kind(ers) | 3 |
Religie | Joodse Ateïsme |
Handtekening |
Ben-Gurion het tussen 1948 en 1954 en nog eens tussen 1955 en 1963 as premier van Israel gefungeer. In 1948 het hy ook voorsitter van die Voorlopige Staatsraad (eintlik president) gewees. In 1955 het hy tydelik ook die amp van minister van verdediging beklee.
Die Ben Gurion Internasionale Lughawe in Tel Aviv is ter ere van hom vernoem.
Verwysings
wysig- ↑ HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
Eksterne skakels
wysig- (en) David Ben-Gurion, webwerf van die Knesset.
Voorafgegaan deur - |
President van Israel 1948 |
Opgevolg deur Chaim Weizmann |
Voorafgegaan deur - |
Eerste Minister van Israel 1948-1954 |
Opgevolg deur Moshe Sharett |
Voorafgegaan deur Moshe Sharett |
Eerste Minister van Israel 1955-1963 |
Opgevolg deur Levi Eshkol |