De Lange
familienaam
De Lange is 'n familienaam wat algemeen onder Afrikaners voorkom. Die oorsprong van die van kan nie maklik bepaal word nie omdat die familienaam in verskeie lande voorkom en dikwels van land tot land en taal tot taal verander. Die De Langes (oorspronklik Le Long) van Suid-Afrika is van Hugenote oorsprong.[1]
Noemenswaardige De Langes
wysig- Daniel Johannes de Lange (1959-), Afrikaanse digter en prosateur.
- Hans Dons de Lange (1799-1861), Voortrekkerleier.
- Sann de Lange, Suid-Afrikaanse toneelspeelster.
- Drie De Langes het aan die Slag van Bloedrivier deelgeneem.
Verwysings
wysig- ↑ Webwerf van die Hugenote Museum Geargiveer 3 Augustus 2018 op Wayback Machine, besoek op 10 November 2012
Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die van De Lange. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. |