Denel G6-kanon
Die G6 selfaangedrewe kanon is 'n Suid-Afrikaanse artilleriestuk, ontwikkel vanuit die G5-kanon. Dit is een van die kragtigste self-aangedrewe kanonne op 'n wielonderstel.
'n G6 uitgestal by Lugmagbasis Ysterplaat in 2006 | |
Tipe | Selfaangedrewe artilleriestuk |
---|---|
Oorsprong | Suid-Afrika |
Diensgeskiedenis | |
Gebruik deur | Suid-Afrika, Oman, Verenigde Arabiese Emirate |
Oorloë | Suid-Afrikaanse Grensoorlog |
Produksiegeskiedenis | |
Vervaardiger | Denel |
Vervaardig | 1987 – |
Spesifikasie | |
Massa | 46 500 kg (46,5 t)[1] |
Lengte | 10,4 m[1][2] |
Wydte | 3,5 m[1] |
Hoogte | 3,4 m[1] |
Bemanning | 6 3–5 (G6-52 Extended Range) |
Kaliber | 155 mm[2] |
Vuurtempo | G6-52: 8 rpm G6 M1A3: 6 rpm Onderhoudend: 2 rpm |
Normale vuurafstand | Standaard: 30 km Basissnitdoppe: 39 km V-LAP: 52,5 km M9703A1: 67 km |
Primêre bewapening |
1 x 155 mm T6 L/52 (kaliber: 155 mm - teleskoopskatting: 33 km tot 42 km) |
Enjin | Lugverkoelde diesel |
Enjinlewering | 391,5 kW (525 pk) |
Suspensie | Wringstaaf met hidroliese skokbrekers; 6×6 aandrywing |
Operasionele bereik |
Pad: 700 km Veld: 350 km[1] |
Snelheid | Pad: 85 km/h Veld: 30 km/h[2] |
Bykomend tot die logistieke mobiliteit van 'n wielonderstel, is die G6 beskerm teen vyandige batteryvuur en in staat om homself te verdedig in 'n onversekerde gebied.
Die onderstel is mynbestand. Die G6 word in Suid-Afrika deur die Land Systems-afdeling van Denel vervaardig. Produksie het in 1987 begin.
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Weapon systems: Artillery - GV6". Suid-Afrikaanse Leër. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 November 2017. Besoek op 4 Januarie 2010.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 Greeff, I.B. (Junie 1992). "South Africa's Modern Long Tom". Military History Journal. The South African Military History Society. 9 (1). ISSN 0026-4016.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Denel G6-kanon.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |