Die kandidaat
Die kandidaat is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1968 vrygestel is. Die regisseur was Jans Rautenbach en die skrywers Emil Nofal en Jans Rautenbach. Die film was aanvanklik omstrede en is in Suid-Afrika onder sensorskap geplaas omdat dit die Apartheid-stelsel bevraagteken het.[1]
Die kandidaat | |
---|---|
Regisseur | Jans Rautenbach |
Draaiboek | Draaiboek: Emil Nofal, Jans Rautenbach |
Met | Bernadette da Silva Hermien Dommisse Marie du Toit Roelf Jacobs Don Leonard Jacques Loots |
Kinematografie | Vincent G. Cox Dave Dunn-Yarker Charles Pienaar |
Redigeerder | Peter Henkel Harry Hughes |
Ateljee | Emil Nofal Films |
Verspreider | 1968 |
Speeltyd | 105 minute |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Genre
wysigDie rolprent is 'n drama.
Hoofrolspelers
wysig- Bernadette da Silva as Jackie Smith
- Hermien Dommisse as Anna Volschenk
- Marié du Toit as Paula Neethling
- Roelf Jacobs as Jan le Roux
- Don Leonard as Krisjan
- Jacques Loots as Pastoor Peroldt
- Cobus Rossouw as Anton du Toit
- Gert van den Bergh as Lourens Niemandt
- Regardt van den Bergh as Kallie
- Tromp Terre'blanche as Prof. Hannes van Biljon
- Anna Cloete, 1968 as Sonja
- Lourens Schultz as H.P. Greeff
- Gerrie du Pré as Isak
- Wilhelm Esterhuizen as oom Essie Esterhuizen
- Andries Roux as Herman Botha
- Madel Venter as verpleegster
- Jaco van der Westhuizen as Etienne
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Tomaselli p.15