Dieprivier (Oos-Kaap, lat -34,04, long 24,58)
- Vir ander riviere genaamd "Dieprivier", sien gerus Dieprivier (dubbelsinnig).
Die Dieprivier is 'n rivier wat in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika vloei. Stroomop van die Impofudam sluit dit by die Kromrivier aan, later word dit weer die Dieprivier voordat dit by St. Francisbaai uitmond in die Indiese Oseaan.
Dieprivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Oorsprong-hoogte | 75 m |
Koördinate: 34°2′6″S 24°34′36″O / 34.03500°S 24.57667°O |
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.