Diksnawelneushoringvoël
Die diksnawelneushoringvoël (Lophoceros pallidirostris) is 'n spesie van neushoringvoëlspesie in die familie Bucerotidae. Die voël word aangetref in Angola, die DRK, Kenia, Malawi, Mosambiek, Tanzanië en Zambië. In Engels staan dit bekend as die Pale-billed hornbill.
Diksnawelneushoringvoël | |
---|---|
Mannetjie L. p. subsp. pallidirostris in Angola | |
Wyfie L. p. subsp. pallidirostris in Angola | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. pallidirostris
|
Binomiale naam | |
Lophoceros pallidirostris | |
geskatte verspreiding | |
Sinonieme | |
Tockus pallidirostris |
Verwysings
wysig- ↑ "Lophoceros pallidirostris". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. 2012. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Sien ook
wysig- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Wikimedia Commons bevat media in verband met Lophoceros pallidirostris. |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |