Dilatris ixioides
Plantspesie
Die rooivergeet (Dilatris ixioides) is 'n meerjarige geofiet wat deel van die Haemodoraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Rooivergeet | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Klade: | Commelinids |
Orde: | Commelinales |
Familie: | Haemodoraceae |
Genus: | Dilatris |
Spesie: | D. ixioides
|
Binomiale naam | |
Dilatris ixioides Lam., (1786)
|
Die spesie staan ook bekend as die bloedblom, bloedsuiwer en bloedwortel.