Doringkatjiepiering
plantspesie
Die doringkatjiepiering (Hyperacanthus amoenus) - voorheen Gardenia amoena - is 'n boom wat tot ongeveer 7 m hoog word. Dit word in 'n wye verskeidenheid habitats aangetref. Die boom het wit blomme wat ongeveer 3 cm lank is en is pienk tot rooierig aan die agterkant van die kroonblare. Die vrugte is tot 2.5 m in deursnee en is donkerbruin tot swart wanneer dit volwasse is.
Doringkatjiepiering | |
---|---|
Afgeneem te Low's Creek, Mpumalanga | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Rubiaceae |
Genus: | Hyperacanthus |
Spesie: | H. amoenus
|
Binomiale naam | |
Hyperacanthus amoenus (Sims) Bridson, (1985)
| |
Sinonieme | |
Die boom se FSA-nommer is 690.[1]
Verspreiding
wysigDie spesie is inheems in Eswatini, Mosambiek en Suid-Afrika.
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Hyperacanthus amoenus. |
Verwysings
wysigBronne
wysig- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online