Doringrivier (rivier in Wes-Kaap, lat -33,71, long 22,16)
- Hierdie Doringrivier vloei in die Wes-Kaap. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Doringrivier.
Die Doringrivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit mond ongeveer 20 km suid van Oudtshoorn uit in die Kandelaarsrivier, wat aansluit by die Olifantsrivier tussen die volstruisplase van die Klein Karoo.
Doringrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Olifants-→Gouritsrivier |
Monding | Kandelaarsrivier |
Monding-hoogte | 303 m |
Koördinate: 33°42′47″S 22°9′23″O / 33.71306°S 22.15639°O |
Monding
wysigEksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Doringrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
wysig Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.