Drosanthemum austricola
Plantspesie
Drosanthemum austricola is 'n vetplant in die vygiefamilie wat endemies aan Suid-Afrika is en in die Wes-Kaap op die Agulhasvlakte voorkom.
Drosanthemum austricola | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Drosanthemum |
Spesie: | D. austricola
|
Binomiale naam | |
Drosanthemum austricola L.Bolus 1935
|
Dit het 'n voorkomsgebied van 7200 km² en daar is nege subpopulasies. Die plant word bedreig deur gewasverbouing soos proteas en wingerde, indringerplante en menslike ontwikkeling aan die kus. Die plant is deel van die fynbos-bioom.