Drosanthemum nollothense
Plantspesie
Drosanthemum nollothense is 'n vetplant in die vygiefamilie wat endemies aan Suid-Afrika is en naby Port Nolloth in die Noord-Kaap voorkom.
Drosanthemum nollothense | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Drosanthemum |
Spesie: | D. nollothense
|
Binomiale naam | |
Drosanthemum nollothense Liede & H.E.K.Hartmann 2019
|