Eikenhofdam
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Eikenhofdam verskaf besproeiingswater aan die plase in die Elginvallei.
Eikenhofdam | |
---|---|
Amptelike naam | Eikenhofdam |
Ligging | naby Grabouw |
Provinsie/Land | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Koördinate | 34°7′12″S 19°1′59.52″O / 34.12000°S 19.0332000°O |
Dam in | Palmietrivier |
Doel | Besproeiing |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | B |
Hoogte van wal | 300 m |
Lengte van wal | 46 m |
Bakmaat | 29 000 000 m³ |
Reservoir | Eikenhofdam |
Aktiewe kapasiteit | 2,4 km² |
Reservoirlengte | 8,57 km |
Hierdie dam lê in die Palmietrivier naby Grabouw, wes van die R321-pad, tussen Elgin en die Viljoenspas en by 34° 7′ 12″ suid en 19° 1′ 59.52″ oos.
Die damwal is 300 m lank en 46 m hoog en is in 1977 gebou. Dit het 'n bakmaat van 29 miljoen m³, vorm 'n stumeer van maksimaal 2,4 km² en is dan 8,57 km lank. Rondom die dam is veral appelboorde en die omgewing leen hom tot ontspanningsmoontlikhede.
Sien ook
wysigBibliografie
wysig- za.geoview.info