Umbeluzibroodboom
plantspesie
(Aangestuur vanaf Encephalartos umbeluziensis)
Die umbeluzibroodboom (Encephalartos umbeluziensis) is 'n spesie van die genus Encephalartos. Dit is 'n klein broodboom en kom in die Umbeluziriviervallei in Eswatini en Mosambiek voor. Die boom is eenslagtig: manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare.
Umbeluzibroodboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Divisie: | Cycadophyta |
Klas: | Cycadopsida |
Orde: | Cycadales |
Familie: | Zamiaceae |
Genus: | Encephalartos |
Spesie: | E. umbeluziensis
|
Binomiale naam | |
Encephalartos umbeluziensis R.A.Dyer, (1951)
| |
Sinonieme | |
|
Die plant se FSA-nommer is 14.19.[2] In Engels staan die broodboom as die Umbeluzi cycad bekend.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Bösenberg, J.D. (2010). "Encephalartos umbeluziensis". IUCN Red List of Threatened Species. 2010: e.T41927A10601142. doi:10.2305/IUCN.UK.2010-3.RLTS.T41927A10601142.en. Besoek op 18 November 2021.
- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/