Erepsia babiloniae
Plantspesie
Erepsia babiloniae is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Babilonstoring voor. Daar is een populasie bekend en die plante verloor habitat aan indringerplante soos Hakea en Pinus spesies. Die plant word veral gesien na veldbrande; dit is deel van die fynbos.
Erepsia babiloniae | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Erepsia |
Spesie: | E. babiloniae
|
Binomiale naam | |
Erepsia babiloniae Liede, (1989 gepubl. 1990)
|