Erica arenaria

plantspesie

Erica arenaria is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom van Kaap Infanta tot by Stilbaai. Die plant se habitat word bedreig deur indringerplante, veral Acacia-spesies.

Erica arenaria
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Ericales
Familie: Ericaceae
Genus: Erica
Spesie:
E. arenaria
Binomiale naam
Erica arenaria
L.Bolus, (1918)

Sien ook

wysig

Bronne

wysig