Erica atherstonei
plantspesie
Erica atherstonei is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is endemies aan Mpumalanga waar dit voorkom van Pelgrimsrus tot Buffelskloof. Dit groei op hoogtes van 1500-2500 m. Die plant se habitat word bedreig deur mynbou aktiwiteite, indringerplante en swak brandbestuur.
Erica atherstonei | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ericaceae |
Genus: | Erica |
Spesie: | E. atherstonei
|
Binomiale naam | |
Erica atherstonei |