Erica brachycentra
plantspesie
Erica brachycentra is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Oos- en Wes-Kaap. Dit kom voor van Mosselbaai tot by Humansdorp. Daar is tans vyf subpopulasies, almal op berghange by bergpasse. Daar word vermoed dat daar ten minste tien subpopulasies kan wees. Die plant se habitat het gebied afgestaan aan bosbou bedrywighede maar die bedreiging bestaan nie meer nie.
Erica brachycentra | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ericaceae |
Genus: | Erica |
Spesie: | E. brachycentra
|
Binomiale naam | |
Erica brachycentra Benth., (1839)
| |
Sinonieme | |
|