Erica chamissonis
plantspesie
Erica chamissonis is 'n plant wat tot die genus Erica behoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap.
Erica chamissonis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ericaceae |
Genus: | Erica |
Spesie: | E. chamissonis
|
Binomiale naam | |
Erica chamissonis Klotzsch ex Benth., (1839)
| |
Sinonieme | |
|
Hierdie plant is een van agt spesies van die fynbosbioom wat Apis mellifera capensis, die Kaapse heuningby se belangrikste bronne vir sy stuifmeel en heuning is.[1]
Infraspesies
wysigDie plant het drie infraspesies:
- Erica chamissonis var. chamissonis
- Erica chamissonis var. hirtifolia Dulfer
- Erica chamissonis var. polyantha (Klotzsch ex Benth.) Dulfer
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ A. Addi, P. Phillipson, H.R. Hepburn (2006). "Floral resources of Apis mellifera capensis in the fynbos biome in the Eastern Cape Province, South Africa". African Entomology. 14 (1).
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)