Erica diosmifolia
plantspesie
Erica diosmifolia is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor in die Kaapse Skiereiland, Tafelberg en Constantiaberg. Die plant se voorkomsgebied is 33 km² en die habitat word bedreig deur brande wat die plant se status as seldsaam bevestig.
Erica diosmifolia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ericaceae |
Genus: | Erica |
Spesie: | E. diosmifolia
|
Binomiale naam | |
Erica diosmifolia Salisb., (1802)
| |
Sinonieme | |
|