Erica glaphyra
plantspesie
Erica glaphyra is 'n plant wat tot die genus Erica behoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal. Dit kom voor op die Drakensberg-eskarp op die grens tussen Lesotho, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap, vanaf Phuthaditjhaba tot by die Naudésnekpas.
Erica glaphyra | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ericaceae |
Genus: | Erica |
Spesie: | E. glaphyra
|
Binomiale naam | |
Erica glaphyra Killick, (1966)
|
Dit word betwyfel of die plant in Lesotho voorkom.