Erica humansdorpensis
plantspesie
Erica humansdorpensis is 'n plant wat tot die genus Erica behoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom by Humansdorp voor op die kusvlakte. Die plant se habitat word bedreig deur bestaansboerdery, oorbeweiding en stedelike ontwikkeling op die vlakte by Humansdorp.
Erica humansdorpensis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ericaceae |
Genus: | Erica |
Spesie: | E. humansdorpensis
|
Binomiale naam | |
Erica humansdorpensis Compton, (1935)
|