Erica interrupta
plantspesie
Erica interrupta is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Agulhasvlakte voor. Daar is drie gesegmenteerde populasies wat bedreig word deur stedelik ontwikkeling, indringerplante en die aanplant van Protea-boorde.
Erica interrupta | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ericaceae |
Genus: | Erica |
Spesie: | E. interrupta
|
Binomiale naam | |
Erica interrupta (N.E.Br.) E.G.H.Oliv., (2000)
| |
Sinonieme | |
|