Erica lageniformis

plantspesie

Erica lageniformis is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is spesie is endemies en kom op die berge by Onrus voor. Daar is slegs een populasie van 250 plante en die habitat word bedreig deur indringerplante soos die hakea en pinus-spesies.

Erica lageniformis
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Ericales
Familie: Ericaceae
Genus: Erica
Spesie:
E. lageniformis
Binomiale naam
Erica lageniformis
Salisb., (1802)
Sinonieme
  • Ericoides laevigatum (Bartl.) Kuntze

Sien ook

wysig

Bronne

wysig