Erica marifolia
plantspesie
Erica marifolia is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en in die Kaapse Skiereiland, die oostelike hange van Tafelberg en Disa-ravyn, by Constantiaberg en die kranse bokant Kalkbaai en St. James voor. Sommige subpopulasies is versteur deur die aanplant van plantasies en word tans bedreig deur erosie na die voorkoms van brande.
Erica marifolia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ericaceae |
Genus: | Erica |
Spesie: | E. marifolia
|
Binomiale naam | |
Erica marifolia Aiton, (1789)
| |
Sinonieme | |
|