Erica nevillei

plantspesie

Erica nevillei is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom in die Kaapse Skiereiland by Noordhoekpiek, Chapmanspiek, Constantiaberg en Kalkbaaiberge voor. Die spruit uit en word gestimuleer deur veldbrande, die habitat is veilig weens die hoë voorkoms van brande op Tafelberg.

Erica nevillei
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Ericales
Familie: Ericaceae
Genus: Erica
Spesie:
E. nevillei
Binomiale naam
Erica nevillei
L.Bolus, (1924)

Sien ook

wysig

Bronne

wysig