Erica sociorum

plantspesie

Erica sociorum is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor by Noordhoekpiek op die Kaapse Skiereiland. Dit het 'n voorkomsgebied van 0.1 km² en daar is 59 plante in een populasie. Die plante verminder as gevolg van die verlies habitat weens die aanwas van dennebome, 'n indringerplant.

Erica sociorum
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Ericales
Familie: Ericaceae
Genus: Erica
Spesie:
E. sociorum
Binomiale naam
Erica sociorum
L.Bolus, (1924)

Sien ook

wysig

Bronne

wysig