Erica vlokii
plantspesie
Erica vlokii is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom voor in die Swartberg, Kamanassieberge en die Outenikwaberge, tussen Klaarstroom en George. Die plant het 8% van sy habitat afgestaan aan die plantasies wat aan geplant is. Tans word dit bedreig deur indringerplante en die hoë voorkoms van veldbrande.
Erica vlokii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ericaceae |
Genus: | Erica |
Spesie: | E. vlokii
|
Binomiale naam | |
Erica vlokii E.G.H.Oliv., (2000)
|