Erythrophysa
Erythrophysa is 'n genus wat tot die familie Sapindaceae behoort. Die genus is inheems in Afrika en Madagaskar; dit bevat nege erkende spesies, waarvan slegs twee in Suid-Afrika voorkom.
Erythrophysa | |
---|---|
E. transvaalensis | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Erytrhophysa (Eckl. & Zeyh.) Hutch., (1932)
|
Spesies | |
Sien teks. | |
Sinonieme | |
|
Spesies
wysig- Erythrophysa aesculina Baill.
- Erythrophysa alata (Eckl. & Zeyh.) Hutch. - Namakwarooiklapperbos
- Erythrophysa belinii Capuron
- Erythrophysa humbertii Capuron
- Erythrophysa lapiazicola Capuron
- Erythrophysa paniculata Capuron
- Erythrophysa sakalava Capuron
- Erythrophysa septentrionalis Verdc.
- Erythrophysa transvaalensis I.Verd. - Bosveldrooiklapperbos
Sien ook
wysigBronne
wysig- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Plants of the World Online