Sapindaceae
Sapindaceae is die lietsjie-familie wat hoort tot die orde Sapindales. Die familie bestaan wêreldwyd uit meer as 2000 spesies waarvan 30 in Suider-Afrika voorkom en almal is bome.
Sapindaceae | |
---|---|
Litchi chinensis, blare en vrugte. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Sapindaceae Juss. |
Subfamilies | |
Kenmerke
wysigDie bekendste lid van die familie is die lietsjie (Litchi chinesis) wat uit China ingevoer is en vir sy vrugte gekweek word. Hierdie familie se genera verskil baie met betrekking tot blomme, vrugte en blare.
Boomspesies
wysigVan die Suid-Afrikaanse spesies is:
- Boskranses (Atalaya natalensis)
- Bosveldrooiklapperbos (Erythrophysa transvaalensis)
- Doppruim (Pappea capensis)
- Duinevalstaaibos (Allophylus natalensis)
- Fluweelvrugzanha (Zahna africana)
- Kaapse kranses (Atalaya capensis)
- Lebombokranses (Atalaya alata)
- Namakwarooiklapperbos (Erythrophysa alata)
- Rivierlietsjie (Lecaniodiscus fraxinifolius)
- Sandolien (Dodonaea viscosa)
- Swartvalstaaibos (Allophylus africanus)
- Valsperdebos (Hippobromus pauciflorus)
- Valstaaibos (Allophylus decipiens)
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Sapindaceae. |
Bronne
wysig- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1