Die sandolien of ysterbos (Dodonaea viscosa) is klein boompie wat voorkom aan die kusgebiede van Suid-Afrika vanaf Saldanhabaai tot in Mosambiek en ook in die Gauteng, Mpumalanga, dele van Noordwes en Limpopo. Dit kom ook voor in die sentrale gedeelte van Zimbabwe. Die blare is enkelvoudig en gewoonlik harpuisagtig wat dit blink en klewerig maak. Die vrugte is sowat 1.5 cm in deursnee. Dit staan ook bekend as die Ysterbos en in Engels staan die boom bekend as die Sand-olive.

Sandolien
Starr 070320-5770 Dodonaea viscosa.jpg
Blare en blomme.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
D. viscosa
Binomiale naam
Dodonaea viscosa

Sien ookWysig

Wikispecies het meer inligting oor: Dodonaea viscosa

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. "Dodonaea viscosa Jacq". Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. 2006-04-08. Besoek op 2009-11-21.

Eksterne skakelsWysig