Euclea dewinteri
Plantspesie
Euclea dewinteri is 'n meerjarige struik wat deel is van die Ebenaceae familie. Dit plant is endemies aan Mpumalanga, by Pelgrimsrus, en word as kritiek seldsaam beskou. Daar is slegs een populasie binne in 'n natuurreservaat en die spesie het geen bedreigings nie.
Euclea dewinteri | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ebenaceae |
Genus: | Euclea |
Spesie: | E. dewinteri
|
Binomiale naam | |
Euclea dewinteri Retief, (1986)
|