Harige ghwarrie

(Aangestuur vanaf Euclea natalensis)

Die Harige ghwarrie (Euclea natalensis) is 'n klein boom of struik wat in Suid-Afrika vanaf die Oos-Kaap tot in KwaZulu-Natal en ook noord van die Vaalrivier voorkom. Dit is ook inheems in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Somalië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Harige ghwarrie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. natalensis
Binomiale naam
Euclea natalensis
A.DC., (1844)

Die boom se FSA-nommer is 597.[1]

Die spesie het agt subspesies:

  • Euclea natalensis subsp. acutifolia F.White
  • Euclea natalensis subsp. angolensis F.White
  • Euclea natalensis subsp. angustifolia F.White
  • Euclea natalensis subsp. capensis F.White
  • Euclea natalensis subsp. magutensis F.White
  • Euclea natalensis subsp. natalensis
  • Euclea natalensis subsp. obovata F.White
  • Euclea natalensis subsp. rotundifolia F.White

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig

Bronne

wysig